2 Konings 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Agas boodskappers na Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, gestuur en gesê: “Ek is u kneg+ en u seun. Trek op en red+ my uit die palm van die koning van Sirië en uit die palm van die koning van Israel, wat teen my opstaan.” 2 Kronieke 28:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Uiteindelik het Tilʹgat-Pilneʹser,+ die koning van Assiʹrië, teen hom gekom en hom in benoudheid gebring+ en hom nie versterk nie.
7 Toe het Agas boodskappers na Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, gestuur en gesê: “Ek is u kneg+ en u seun. Trek op en red+ my uit die palm van die koning van Sirië en uit die palm van die koning van Israel, wat teen my opstaan.”
20 Uiteindelik het Tilʹgat-Pilneʹser,+ die koning van Assiʹrië, teen hom gekom en hom in benoudheid gebring+ en hom nie versterk nie.