16 Nie een van sy sondes waarmee hy gesondig het, sal teen hom in herinnering gebring word nie.+ Geregtigheid en regverdigheid het hy beoefen. Hy sal sekerlik bly lewe.’+
3 soek Jehovah,+ alle sagmoediges van die aarde,+ wat Sy regterlike beslissing uitgevoer het. Soek regverdigheid,+ soek sagmoedigheid.+ Moontlik+ sal julle verberg word in die dag van Jehovah se toorn.+