Psalm 25:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maak u weë aan my bekend, o Jehovah;+Leer my u paaie.+ Psalm 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy sal die sagmoediges in sy regterlike beslissing laat wandel,+En hy sal die sagmoediges sy weg leer.+ Hosea 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+
9 Hy sal die sagmoediges in sy regterlike beslissing laat wandel,+En hy sal die sagmoediges sy weg leer.+
9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+