Psalm 90:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die oggend bring dit bloeisels voort en sal dit verander;+In die aand verwelk dit, en dit verdroog beslis.+ Jakobus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en die ryke+ hom oor sy vernedering, want soos ’n blom van die plantegroei sal hy verbygaan.+
6 In die oggend bring dit bloeisels voort en sal dit verander;+In die aand verwelk dit, en dit verdroog beslis.+