Psalm 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Het nie een van dié wat skadelike dinge beoefen, kennis nie,+Dié wat my volk opeet soos hulle brood geëet het?+Hulle het nie eens Jehovah aangeroep nie.+ Hosea 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hulle almal word warm, soos die oond, en hulle verteer hulle regters. Al hulle konings het geval;+ niemand onder hulle roep tot my nie.+
4 Het nie een van dié wat skadelike dinge beoefen, kennis nie,+Dié wat my volk opeet soos hulle brood geëet het?+Hulle het nie eens Jehovah aangeroep nie.+
7 Hulle almal word warm, soos die oond, en hulle verteer hulle regters. Al hulle konings het geval;+ niemand onder hulle roep tot my nie.+