Jesaja 63:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want u is ons Vader;+ hoewel Abraham ons miskien nie geken het nie en Israel ons moontlik nie erken nie, is u, o Jehovah, ons Vader. Ons Terugkoper van lank gelede is u naam.+
16 Want u is ons Vader;+ hoewel Abraham ons miskien nie geken het nie en Israel ons moontlik nie erken nie, is u, o Jehovah, ons Vader. Ons Terugkoper van lank gelede is u naam.+