Deuteronomium 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+ Psalm 79:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wat ons betref, u volk en die skape van u weiding,+Ons sal u tot onbepaalde tyd dank;Van geslag tot geslag sal ons u lof bekend maak.+
6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+
13 Wat ons betref, u volk en die skape van u weiding,+Ons sal u tot onbepaalde tyd dank;Van geslag tot geslag sal ons u lof bekend maak.+