25 omdat hulle my verlaat het+ en vir ander gode offerrook laat opgaan het,+ om my met al die dade van hulle hande+ aanstoot te gee+ en sodat my woede+ oor hierdie plek uitgestort en nie geblus sal word nie.’”+
3 Dit is weens hulle slegtheid wat hulle bedryf het om my aanstoot te gee deur te gaan en offerrook te laat opgaan+ en diens te verrig aan ander gode wat hulle nie geken het nie, nie julle of julle voorvaders nie.+