Lukas 18:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar hy het ook vir party wat op hulleself vertrou het dat hulle regverdig is+ en wat die res as niks beskou het nie,+ hierdie illustrasie vertel: Lukas 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die Fariseër het gaan staan+ en hierdie dinge by homself begin bid:+ ‘O God, ek dank u dat ek nie soos die res van die mense is nie: afpersers, onregverdig, egbrekers, of selfs soos hierdie belastinggaarder.+
9 Maar hy het ook vir party wat op hulleself vertrou het dat hulle regverdig is+ en wat die res as niks beskou het nie,+ hierdie illustrasie vertel:
11 Die Fariseër het gaan staan+ en hierdie dinge by homself begin bid:+ ‘O God, ek dank u dat ek nie soos die res van die mense is nie: afpersers, onregverdig, egbrekers, of selfs soos hierdie belastinggaarder.+