Psalm 56:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Dat ek ’n vlugteling is, het u neergeskryf.+Sit tog my trane in u leersak.+Is hulle nie in u boek nie?+ Maleagi 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Toe het dié wat Jehovah vrees,+ met mekaar gepraat, elkeen met sy metgesel, en Jehovah het aandag bly skenk en geluister.+ En ’n gedenkboek is voor hom geskryf+ vir dié wat Jehovah vrees en vir dié wat aan sy naam dink.+
8 Dat ek ’n vlugteling is, het u neergeskryf.+Sit tog my trane in u leersak.+Is hulle nie in u boek nie?+
16 Toe het dié wat Jehovah vrees,+ met mekaar gepraat, elkeen met sy metgesel, en Jehovah het aandag bly skenk en geluister.+ En ’n gedenkboek is voor hom geskryf+ vir dié wat Jehovah vrees en vir dié wat aan sy naam dink.+