63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+
6 Ou man, jong man en maagd en kindjie en vroue+ moet julle doodmaak—tot vernietiging toe. Maar moenie naby enigiemand gaan op wie die merk is nie,+ en julle moet by my heiligdom begin.”+ Toe het hulle begin by die ou manne wat voor die huis was.+