16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
13 En nou, omdat julle al hierdie werke bly doen het’, is die woord van Jehovah, ‘en ek met julle bly praat het, ja, vroeg opgestaan en gepraat het,+ maar julle nie geluister het nie,+ en ek julle bly roep het, maar julle nie geantwoord het nie,+
11 Maar hulle het bly weier om aandag te skenk,+ en hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle ore het hulle te ongevoelig gemaak om te hoor.+