Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die jong maanhaarleeus het min gehad en honger gely;+

      Maar wat dié betref wat Jehovah soek, dit sal hulle aan niks goeds ontbreek nie.+

  • Psalm 37:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+

      En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+

      Of dat sy nageslag brood soek nie.+

  • Maleagi 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En julle sal beslis weer die onderskeid sien tussen ’n regverdige en ’n goddelose,+ tussen iemand wat God dien en iemand wat hom nie gedien het nie.”+

  • Lukas 16:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Maar Abraham het gesê: ‘Kind, onthou dat jy in jou lewe jou goeie dinge ten volle ontvang het, maar Laʹsarus dienooreenkomstig die skadelike dinge. Nou word hy egter hier vertroos, maar jy ly pyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel