Genesis 22:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En deur middel van jou saad+ sal al die nasies van die aarde hulleself gewis seën omdat jy na my stem geluister het.’”+ Psalm 72:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Laat sy naam tot onbepaalde tyd wees;+Laat sy naam voor die son toeneem,En laat hulle hulleself deur middel van hom seën;+Laat alle nasies hom gelukkig noem.+ Jeremia 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En as jy beslis sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe in waarheid,+ in geregtigheid en in regverdigheid!’+ dan sal die nasies hulleself in hom seën en in hom oor hulleself roem.”+
18 En deur middel van jou saad+ sal al die nasies van die aarde hulleself gewis seën omdat jy na my stem geluister het.’”+
17 Laat sy naam tot onbepaalde tyd wees;+Laat sy naam voor die son toeneem,En laat hulle hulleself deur middel van hom seën;+Laat alle nasies hom gelukkig noem.+
2 En as jy beslis sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe in waarheid,+ in geregtigheid en in regverdigheid!’+ dan sal die nasies hulleself in hom seën en in hom oor hulleself roem.”+