1 Korintiërs 15:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 Daarom, my geliefde broers, word standvastig,+ onbeweeglik, terwyl julle altyd baie het om in die werk van die Here te doen,+ in die wete dat julle arbeid in verband met die Here nie tevergeefs is+ nie.
58 Daarom, my geliefde broers, word standvastig,+ onbeweeglik, terwyl julle altyd baie het om in die werk van die Here te doen,+ in die wete dat julle arbeid in verband met die Here nie tevergeefs is+ nie.