Deuteronomium 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want Jehovah jou God is ’n verterende vuur,+ ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+ Psalm 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+ Psalm 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 U sal hulle soos ’n vuuroond maak op die vasgestelde tyd vir u aandag.+Jehovah sal hulle in sy toorn verswelg, en die vuur sal hulle verteer.+ Psalm 97:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Vuur gaan voor hom uit,+En dit verteer sy teenstanders rondom.+
6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+
9 U sal hulle soos ’n vuuroond maak op die vasgestelde tyd vir u aandag.+Jehovah sal hulle in sy toorn verswelg, en die vuur sal hulle verteer.+