Genesis 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die seuns van Jawan was Eliʹsa+ en Tarsis,+ Kittim+ en Doʹdanim.+ Psalm 72:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—Skatting sal hulle betaal.+Die konings van Skeba en van Seba—’n Geskenk sal hulle aanbied.+
10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—Skatting sal hulle betaal.+Die konings van Skeba en van Seba—’n Geskenk sal hulle aanbied.+