14 Daarom sal Jehovah self vir julle ’n teken gee: Kyk! Die jong vrou+ sal swanger word,+ en sy gee geboorte aan ’n seun,+ en sy sal hom beslis Immaʹnuel noem.
23 “Kyk! Die maagd+ sal swanger word en geboorte gee aan ’n seun, en hulle sal hom Immaʹnuel+ noem”, wat, wanneer dit vertaal word, beteken: “Met ons is God.”+