Matteus 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en gelukkig is hy wat geen rede tot struikeling in my vind nie.”+ Matteus 21:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Ook sal die een wat op hierdie steen val, verpletter word. Wat iemand betref op wie dit val, dit sal hom vermorsel.”+ 1 Korintiërs 1:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 maar ons verkondig Christus wat aan die paal gehang is,+ vir die Jode ’n oorsaak van struikeling+ maar vir die nasies dwaasheid;+
44 Ook sal die een wat op hierdie steen val, verpletter word. Wat iemand betref op wie dit val, dit sal hom vermorsel.”+
23 maar ons verkondig Christus wat aan die paal gehang is,+ vir die Jode ’n oorsaak van struikeling+ maar vir die nasies dwaasheid;+