Psalm 37:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Hoop op Jehovah en hou sy weg,+En hy sal jou verhef om die aarde in besit te neem.+Wanneer die goddeloses uitgeroei word, sal jy dit sien.+ Psalm 40:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Ek het vurig gehoop op Jehovah,+En daarom het hy sy oor tot my geneig en my hulpgeroep gehoor.+ Psalm 146:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Gelukkig is hy wat die God van Jakob as sy hulp het,+Wie se hoop op Jehovah sy God is,+
34 Hoop op Jehovah en hou sy weg,+En hy sal jou verhef om die aarde in besit te neem.+Wanneer die goddeloses uitgeroei word, sal jy dit sien.+