14 Daarom sal Jehovah self vir julle ’n teken gee: Kyk! Die jong vrou+ sal swanger word,+ en sy gee geboorte aan ’n seun,+ en sy sal hom beslis Immaʹnuel noem.
9 Want dit lyk vir my of God ons, die apostels, laaste ten toon gestel het+ as mense wat vir die dood bestem is,+ want ons het ’n teaterskouspel+ geword vir die wêreld en vir engele+ en vir mense.+