6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
9 En die hoof van Eʹfraim is Samariʹa,+ en die hoof van Samariʹa is die seun van Remaʹlia.+ As julle nie geloof het nie, sal julle nie lank bly bestaan nie.”’”+