Spreuke 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+ Maleagi 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En nou noem ons vermeteles gelukkig.+ Ook is dié wat goddeloosheid bedryf, opgebou.+ Ook het hulle God op die proef gestel, en hulle bly vrykom.’”+
15 En nou noem ons vermeteles gelukkig.+ Ook is dié wat goddeloosheid bedryf, opgebou.+ Ook het hulle God op die proef gestel, en hulle bly vrykom.’”+