Job 31:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want dit is ’n vuur wat tot vernietiging toe sou verteer,+En onder my ganse opbrengs sou dit wortelskiet. Nahum 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan? Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word.
12 Want dit is ’n vuur wat tot vernietiging toe sou verteer,+En onder my ganse opbrengs sou dit wortelskiet.
6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan? Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word.