Psalm 37:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want die goddeloses sal vergaan,+En die vyande van Jehovah sal soos die kosbaarheid van die weivelde wees;Hulle sal aan hulle einde kom.+ In rook sal hulle aan hulle einde kom.+ Hosea 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom sal hulle soos die oggendwolke+ word en soos die dou wat vroeg verdwyn; soos kaf wat deur ’n storm van die dorsvloer af weggewaai word+ en soos rook uit die dakopening.
20 Want die goddeloses sal vergaan,+En die vyande van Jehovah sal soos die kosbaarheid van die weivelde wees;Hulle sal aan hulle einde kom.+ In rook sal hulle aan hulle einde kom.+
3 Daarom sal hulle soos die oggendwolke+ word en soos die dou wat vroeg verdwyn; soos kaf wat deur ’n storm van die dorsvloer af weggewaai word+ en soos rook uit die dakopening.