Levitikus 23:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Praat met die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Die seisoenfeeste+ van Jehovah wat julle moet uitroep,+ is heilige byeenkomste. Dít is my seisoenfeeste: Psalm 81:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 BLAAS die horing op nuwemaan;+Op volmaan, vir ons feesdag.+
2 “Praat met die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Die seisoenfeeste+ van Jehovah wat julle moet uitroep,+ is heilige byeenkomste. Dít is my seisoenfeeste: