Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • Amos 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want kyk! die Formeerder van die berge+ en die Skepper van die wind,+ en die Een wat die mens vertel wat sy gedagtes is,+ die Een wat die dagbreek donkerte maak+ en die Een wat op die aarde se hoogtes wandel,+ Jehovah, die God van die leërs, is sy naam.”+

  • Romeine 9:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Want Jehovah sal op die aarde ’n afrekening hou, wat hy tot ’n einde sal bring en sal verkort.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel