Jesaja 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want die juk van hulle vrag+ en die stok op hulle skouers, die staf van die een wat hulle dryf om te werk,+ het u verpletter soos op die dag van Miʹdian.+ Nahum 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En nou sal ek sy draagstok van jou af verbreek,+ en die bande op jou sal ek in twee skeur.+
4 Want die juk van hulle vrag+ en die stok op hulle skouers, die staf van die een wat hulle dryf om te werk,+ het u verpletter soos op die dag van Miʹdian.+