1 Konings 8:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Salomo het voor die altaar+ van Jehovah gaan staan voor die hele gemeente van Israel, en hy het toe sy palms na die hemel uitgestrek;+ Esra 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En by die aandgraanoffer+ het ek uit my vernedering opgestaan, met my kleed en my moulose oorkleed geskeur, en ek het op my knieë gegaan+ en my palms na Jehovah my God uitgestrek.+
22 En Salomo het voor die altaar+ van Jehovah gaan staan voor die hele gemeente van Israel, en hy het toe sy palms na die hemel uitgestrek;+
5 En by die aandgraanoffer+ het ek uit my vernedering opgestaan, met my kleed en my moulose oorkleed geskeur, en ek het op my knieë gegaan+ en my palms na Jehovah my God uitgestrek.+