Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 21:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Aʹnatot+ en sy weiveld, en Almon+ en sy weiveld; vier stede.

  • 1 Konings 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En vir die priester Abjaʹtar+ het die koning gesê: “Gaan na Aʹnatot,+ na jou grond! Want jy verdien die dood;+ maar vandag sal ek jou nie doodmaak nie, omdat jy die ark van die Soewereine Heer Jehovah+ voor my vader Dawid gedra het+ en omdat jy in ellende verkeer het gedurende al die tyd dat my vader in ellende verkeer het.”+

  • Jeremia 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Die woorde van Jeremia,+ die seun van Hilkiʹa, een van die priesters wat in Aʹnatot+ in die land van Benjamin+ was;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel