1 Samuel 22:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Selfs Nob,+ die stad van die priesters, het hy met die skerpte van die swaard geslaan, man sowel as vrou, kind sowel as suigeling en bul en esel en skaap met die skerpte van die swaard. Nehemia 11:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Aʹnatot,+ Nob,+ Ananʹja,
19 Selfs Nob,+ die stad van die priesters, het hy met die skerpte van die swaard geslaan, man sowel as vrou, kind sowel as suigeling en bul en esel en skaap met die skerpte van die swaard.