Spreuke 15:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Jehovah is ver van die goddeloses af,+ maar die gebed van die regverdiges hoor hy.+