Efesiërs 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Staan dus vas, julle lendene omgord+ met waarheid,+ en met die borsplaat van regverdigheid aan,+ Openbaring 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en tussen die lampstaanders iemand soos ’n seun van die mens,+ geklee in ’n kleed wat tot op die voete hang, en om die bors omgord met ’n goue gordel.
13 en tussen die lampstaanders iemand soos ’n seun van die mens,+ geklee in ’n kleed wat tot op die voete hang, en om die bors omgord met ’n goue gordel.