Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 59:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want julle palms is met bloed besoedel+ en julle vingers met oortreding. Julle lippe het leuens gespreek.+ Julle tong het gedurig onregverdigheid gemompel.+

  • Jeremia 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Kan julle steel,+ moord+ en egbreuk pleeg+ en vals sweer+ en vir Baäl offerrook laat opgaan+ en agter ander gode aan loop wat julle nie geken het nie,+

  • Miga 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Julle wat haat wat goed is+ en liefhet wat sleg is,+ wat die mense se vel van hulle aftrek en hulle vlees van hulle gebeente;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel