Psalm 126:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 126 Toe Jehovah die gevangenes van Sion laat terugkeer het,+Het ons geword soos dié wat droom.+ Jesaja 40:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “SPREEK tot die hart van Jerusalem+ en roep hom toe dat sy krygsdiens vervul is,+ dat sy oortreding afbetaal is.+ Want uit die hand van Jehovah het hy ’n volle maat vir al sy sondes ontvang.”+
2 “SPREEK tot die hart van Jerusalem+ en roep hom toe dat sy krygsdiens vervul is,+ dat sy oortreding afbetaal is.+ Want uit die hand van Jehovah het hy ’n volle maat vir al sy sondes ontvang.”+