Psalm 47:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 BESING God met melodieë, sing melodieë.+Besing ons Koning met melodieë, sing melodieë. Psalm 149:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Laat hulle sy naam met gedans loof.+Laat hulle hom met tamboeryn en harp besing met melodieë.+