Psalm 72:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Mag Jehovah God, Israel se God, geloof word,+Wat alleen wonderlike werke doen.+ Psalm 98:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+
98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+