Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe het Jehovah swael en vuur van Jehovah, uit die hemel, op Sodom en op Gomorʹra laat reën.+

  • Deuteronomium 29:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 swael en sout+ en verbranding,+ sodat sy hele land nie besaai sal word en niks sal laat uitspruit nie en geen plante daarin sal opskiet nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma+ en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy toorn en in sy gramskap verwoes het;+

  • Jeremia 49:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Net soos by die verwoesting van Sodom en Gomorʹra en sy naburige stede”,+ het Jehovah gesê, “sal geen mens daar bly nie, en geen mensekind sal as ’n vreemdeling daarin woon nie.+

  • Jeremia 50:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 “Soos by God se verwoesting van Sodom en van Gomorʹra+ en sy afhanklike dorpe”,+ is die woord van Jehovah, “sal geen mens daar bly nie, en ook sal die mensekind nie as ’n vreemdeling daarin woon nie.+

  • Sefanja 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarom, so waar as ek lewe”,+ is die woord van Jehovah van die leërs, die God van Israel, “Moab sal net soos Sodom word,+ en die kinders van Ammon+ soos Gomorʹra, ’n plek vol netels en ’n soutput en ’n verlate woesteny, ja, tot onbepaalde tyd.+ Die oorblywendes van my volk sal hulle plunder, en die oorblyfsel van my nasie sal hulle in besit neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel