Sagaria 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Roep verder uit en sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “My stede sal weer oorloop van goedheid;+ en Jehovah sal beslis weer spyt voel oor Sion+ en Jerusalem weer uitkies.”’”+ Romeine 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat dan? Juis wat Israel ernstig soek, het hy nie verkry nie,+ maar die uitverkorenes+ het dit verkry. Die res se gevoeligheid is afgestomp;+
17 “Roep verder uit en sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “My stede sal weer oorloop van goedheid;+ en Jehovah sal beslis weer spyt voel oor Sion+ en Jerusalem weer uitkies.”’”+
7 Wat dan? Juis wat Israel ernstig soek, het hy nie verkry nie,+ maar die uitverkorenes+ het dit verkry. Die res se gevoeligheid is afgestomp;+