Jesaja 10:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom, só het die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, gesê: “O my volk wat in Sion woon,+ moenie bang wees vir die Assiriër wat jou met die stok geslaan+ het en wat sy staf teen jou opgelig het soos Egipte gedoen het nie.+ Nahum 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En nou sal ek sy draagstok van jou af verbreek,+ en die bande op jou sal ek in twee skeur.+
24 Daarom, só het die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, gesê: “O my volk wat in Sion woon,+ moenie bang wees vir die Assiriër wat jou met die stok geslaan+ het en wat sy staf teen jou opgelig het soos Egipte gedoen het nie.+