20 “‘Want lank gelede het ek jou juk aan stukke gebreek;+ ek het jou stroppe stukkend geskeur. Maar jy het gesê: “Ek sal nie dien nie”, want op elke hoë heuwel en onder elke blaarryke boom+ het jy uitgestrek gelê+ terwyl jy prostitusie gepleeg het.+
6 En Jehovah het in die dae van koning Josiʹa+ vir my gesê: “‘Het jy gesien wat ontroue Israel gedoen het?+ Sy gaan op elke hoë berg+ en onder elke blaarryke boom,+ sodat sy daar prostitusie kan pleeg.+
22 En in al jou verfoeilike dinge en jou dade van prostitusie het jy nie gedink aan die dae van jou jeug toe jy naak en ontbloot was nie; in jou bloed het jy gelê en skop.+