Genesis 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+ Genesis 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maak gou! Vlug daarheen, want ek kan niks doen voordat jy daar aankom nie!”+ Daarom het hy die stad Soar+ genoem.
10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+
22 Maak gou! Vlug daarheen, want ek kan niks doen voordat jy daar aankom nie!”+ Daarom het hy die stad Soar+ genoem.