Numeri 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarvandaan het hulle weggetrek en kamp opgeslaan in die streek van die Arnon,+ wat in die wildernis is wat van die grens van die Amoriete af strek; want die Arnon is die grens van Moab, tussen Moab en die Amoriete.
13 Daarvandaan het hulle weggetrek en kamp opgeslaan in die streek van die Arnon,+ wat in die wildernis is wat van die grens van die Amoriete af strek; want die Arnon is die grens van Moab, tussen Moab en die Amoriete.