Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarop het die koning van Assiʹrië na hom geluister, en die koning van Assiʹrië het na Damaskus+ opgetrek en dit ingeneem+ en die bevolking daarvan in ballingskap weggevoer na Kir,+ en Resin+ het hy doodgemaak.

  • Jesaja 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 want voordat die seun sal weet om te roep:+ ‘My vader!’ en ‘My moeder!’ sal die rykdom van Damaskus en die buit van Samariʹa voor die koning van Assiʹrië weggedra word.”+

  • Sagaria 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 ’n Uitspraak:+

      “Die woord van Jehovah is teen die land Hadrag, en in Damaskus+ rus dit; want Jehovah hou die oog op die mens+ en op al die stamme van Israel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel