Eksodus 23:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Jy mag nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind skerpsiendes en kan die woorde van regverdiges verdraai.+ Spreuke 17:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Iemand wat goddeloos is, sal ’n omkoopgeskenk uit die boesem neem+ om die paaie van die reg te buig.+
8 “Jy mag nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind skerpsiendes en kan die woorde van regverdiges verdraai.+
23 Iemand wat goddeloos is, sal ’n omkoopgeskenk uit die boesem neem+ om die paaie van die reg te buig.+