Psalm 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U het nasies bestraf,+ u het die goddelose vernietig.+Hulle naam het u tot onbepaalde tyd uitgewis, ja, vir ewig.+ Jesaja 33:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 By die rumoerige geluid het volke gevlug.+ Wanneer u opgestaan het, is nasies verstrooi.+
5 U het nasies bestraf,+ u het die goddelose vernietig.+Hulle naam het u tot onbepaalde tyd uitgewis, ja, vir ewig.+