3 met twaalfhonderd strydwaens+ en met sestigduisend ruiters; en die manskappe wat saam met hom uit Egipte gekom het, was ontelbaar+—Libiërs,+ Sukkiete en Etiopiërs.+
8 Was die Etiopiërs+ en die Libiërs+ nie ’n baie groot krygsmag wat getalle, strydwaens en ruiters betref nie;+ en het Jehovah hulle nie in u hand gegee omdat u op hom gesteun het nie?+