Deuteronomium 33:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,Wat op die hemel ry om jou te hulp te kom+En op die bewolkte lug in sy uitnemendheid.+ Psalm 68:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Tot die Een wat ry op die hemel der hemele wat uit die ou tyd is.+Kyk! Hy laat sy stem weerklink, ’n sterk stem.+
26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,Wat op die hemel ry om jou te hulp te kom+En op die bewolkte lug in sy uitnemendheid.+
33 Tot die Een wat ry op die hemel der hemele wat uit die ou tyd is.+Kyk! Hy laat sy stem weerklink, ’n sterk stem.+