Deuteronomium 7:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Jehovah jou God sal ook die gevoel van verslaenheid+ oor hulle stuur, totdat dié vergaan wat oorgebly het+ en wat vir jou weggekruip het. Josua 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe ons dit hoor, het ons hart begin smelt,+ en weens julle het daar nog geen gees in enigiemand opgekom nie,+ want Jehovah julle God is God in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+
20 En Jehovah jou God sal ook die gevoel van verslaenheid+ oor hulle stuur, totdat dié vergaan wat oorgebly het+ en wat vir jou weggekruip het.
11 Toe ons dit hoor, het ons hart begin smelt,+ en weens julle het daar nog geen gees in enigiemand opgekom nie,+ want Jehovah julle God is God in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+