Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 6:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Die blaasbalk+ is geskroei. Uit die vuur daarvan kom lood.+ Daar is eenvoudig verniet intensief gelouter, en die slegtes is nie afgeskei nie.+

  • Jeremia 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarom, só het Jehovah van die leërs gesê: “Kyk, ek smelt hulle, en ek sal hulle toets,+ want hoe sal ek anders handel weens die dogter van my volk?+

  • Maleagi 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy sal sit as ’n louteraar en reiniger van silwer+ en sal die seuns van Levi reinig;+ en hy sal hulle suiwer soos goud+ en soos silwer, en hulle sal beslis vir Jehovah mense word wat ’n offergawe in regverdigheid aanbied.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel